Klerksdorpers spring in om buurt mooi te maak

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Oud en jonk het die naweek gehelp om slaggate in die Songloed/Declercqville-buurte te vul. Verkeerstekens wat ook al ‘n geruime tyd vermis is, is ook vervang. Volgens Frans Roos, voorsitter van die plaaslike AfriForum-tak, was hierdie aksie op Saterdag 22 Februarie die eerste van hul buurtvernuwingsprogram.

To read the full story, read page 6 of our 28 February 2020 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1