Plaasmoord: Verdagtes hier vasgetrek

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die vermeende moordenaars van ‘n bejaarde vrou wat vroeër vandeesweek op ‘n plaas in Fochville vermoor is, is in Klerksdorp vasgetrek. Die polisie het ‘n 64-jarige vrou, haar seun en dié se vriend in hegtenis geneem. Hulle was glo bekend aan die 84-jarige Susanna Maria Elizabeth Nell wat vermoedelik in haar huis versmoor is.

To read the full story, read page 5 of our 28 February 2020 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1