Dominee, vrou terug in stad na nagmerrie op see

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Egpaar van die stad se droomvakansie het in ‘n nagmerrie geëindig toe verskeie lande nie die luukse skip waarin hulle op reis was in hul hawens wou toelaat nie. Ds Alewyn Burger en sy vrou Laetitia het op Dinsdag 24 Maart op OR Tambo-lughawe geland na ‘n angswekkende paar dae.

To read the full story, read page 4 of our 27 March 2020 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1