Mooiste matriekfoto is Wilmé s’n

Posted in Latest News

Wilmé Meiring en haar metgesel, Ulrich Swanepoel, het verlede jaar Hoërskool Wesvalia se matriekafskeid bygewoon. Wilmé se foto is as die wenner in ons matriekafskeidkompetisie aangewys. Die foto is deur Sonja Walker geneem, wat ook R1 000 prysgeld losslaan. Klerksdorp Rekord sal met die wenners in verbinding tree.

UA-34805051-1 UA-34805051-1