Latest News
Wilmed Park Hospital sold
Eskom court battle a loss for municipality
Nuwe pers-ombudsman ‘n Klerksdorper
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Persraad het aangekondig dat Herman Scholtz aangestel is as Suid-Afrika se persombudsman. Scholtz is ‘n advokaat in Pretoria en ‘n voormalige joernalis. Hy is van Klerksdorp en het in 2003 by Hoërskool Wesvalia gematrikuleer. Hy het sedert Mei 2021 as adjunk-persombudsman gedien.