Latest News

  • Springbok kry eersdaags ’n bulletjie

    Springbok kry eersdaags ’n bulletjie

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Rugbyspeler, André Esterhuizen en sy vrou, Màbea verwag binnekort hul eersteling en is opgewonde oor hierdie nuwe fase van hul getroude lewe.André en Màbea Esterhuizen is albei trotste Klerksdorpers, maar woon die afgelope paar jaar in Durban waar André vir die Sharks uitdraf.

    Read more

  • Rape victim still waiting for compensation

    Rape victim still waiting for compensation

    Klerksdorp Record, Klerksdorp - A decade after an assistant librarian at a community library in the city was raped in her office, she is still awaiting full compensation as ordered by the court. The librarian whose identity is withheld, is struggling to get full compensation as ordered by the court in 2017.

    Read more

  • Fietsryer val in slaggat vol water

    Fietsryer val in slaggat vol water

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Veteraan fietsryer van die stad het ‘n week gelede aan die SA kampioenskap in Gauteng deelgeneem en brons verwerf, die afgelope naweek het die noodlot hom getref toe hy met sy fiets val. Willie de Jongh (71) was besig om te oefen om aan ‘n groot byeenkoms in Australië saam met sy seun te gaan deelneem toe hy op Vrydag 15 Februarie in ligte reën op die Faan Meintjespad val en sy heup breek.

    Read more

  • Sewage grave for gogo

    Sewage grave for gogo

    Klerksdorp Record, Jouberton - A Jouberton family is on a rampage to get justice for their gogo after she fell and died in a pool of sewage outside their home in Ext 7. The saddened family of Mogolo Maano (64) is demanding answers from Matlosana Local Municipality after they repeatedly reported the sewage flooding their yard in December already. Gogo Maano’s body was discovered early on Thursday 14 February and what should have been a day of celebrating love turned into a day of mourning for the family.

    Read more