Latest News

  • VF+ TREE IN OOR REKENINGE

    VF+ TREE IN OOR REKENINGE

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die munisipaliteit het besluit om die 70/30 beleid op koopkrag tydelik tot en met einde April op te hef. Inwoners wat met twee maande se gemiddelde bedrag agterstallig is, kan ook gerus wees dat hul krag- en water nie die maand weens wanbetaling gesny sal word nie.

    Read more

  • PA STERF IN MOTORFIETSONGELUK

    PA STERF IN MOTORFIETSONGELUK

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die familie van Jacques Pieterse veroordeel nie die bestuurder van die motor wat verlede week teen sy motorfiets gebots en sy dood veroorsaak het nie. So vertel sy ouma, Marietha Meintjies, aan Klerksdorp Rekord. Die diep gelowige vrou het met trots oor haar kleinseun gepraat en hom beskryf as ‘n “man met die grootste hart en ook die sagste hart”.

    Read more

  • ASBESTOS HOUSES IN ORKNEY DEMOLISHED

    ASBESTOS HOUSES IN ORKNEY DEMOLISHED

    Klerksdorp Record, Orkney - Roughly 62 houses in Orkney have been earmarked to be demolished as they were identified to be containing 70% or more asbestos materials. So far, four houses have been demolished with some foundations remaining with an estimated 33 currently vacant and in the process of being demolished.

    Read more

  • LEEUBOER STERF NA WEKE IN HOSPITAAL

    LEEUBOER STERF NA WEKE IN HOSPITAAL

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die baie bekende eienaar van Kora Leeuplaas buite Stilfontein is verlede week oorlede. Johan Oosthuizen oftewel Oosie (61) is op Woensdag 4 April in die Milpark Hospitaal in Johannesburg oorlede.

    Read more

UA-34805051-1