Latest News

  • Boerseun  sterf in  fratsongeluk

    Boerseun sterf in fratsongeluk

    Klerksdorp Record, Klerksdorp - Mayors, municipal managers and Administrators were on the red carpet in the office of the North West MEC for Cooperative Governance, Human Settlements and Traditional Affairs, Mothibedi Kegakilwe who told them to shape up. He discussed the poor performance of municipalities in the province and requested them to put systems in place, to deal with corruption, use public money for what it is intended for and at the same time, be transparent on how the money is used.

    Read more

  • Plaasmoord: Verdagtes hier vasgetrek

    Plaasmoord: Verdagtes hier vasgetrek

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die vermeende moordenaars van ‘n bejaarde vrou wat vroeër vandeesweek op ‘n plaas in Fochville vermoor is, is in Klerksdorp vasgetrek. Die polisie het ‘n 64-jarige vrou, haar seun en dié se vriend in hegtenis geneem. Hulle was glo bekend aan die 84-jarige Susanna Maria Elizabeth Nell wat vermoedelik in haar huis versmoor is. Haar liggaam is vroeg Maandagoggend 24 Februarie ontdek waar dit onder ‘n hoop klere versteek is.

    Read more

  • Klerksdorpers spring in om buurt mooi te maak

    Klerksdorpers spring in om buurt mooi te maak

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Oud en jonk het die naweek gehelp om slaggate in die Songloed/Declercqville-buurte te vul. Verkeerstekens wat ook al ‘n geruime tyd vermis is, is ook vervang. Volgens Frans Roos, voorsitter van die plaaslike AfriForum-tak, was hierdie aksie op Saterdag 22 Februarie die eerste van hul buurtvernuwingsprogram. Dié program behels ’n kostedoeltreffende, langtermyn- en strategiese benadering om infrastruktuurbehoeftes van die woongebied te onderhou en te bevorder.

    Read more

  • Die storie agter die foto

    Die storie agter die foto

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Duifie Swanepoel het verlede week haar 92ste verjaardag gevier. Sy het saam met haar geliefdes gekuier, maar haar geliefde Boy se plek aan haar sy was leeg. Met net haar herinneringe, sommige daarvan geraam in foto’s teen die muur in haar klein woonstel in die ouetehuis in Ellaton, is sy maar alleen en dan dink sy terug aan die goeie tye saam met haar man wat vir jare Boy’s Panelbeaters in Klerksdorp bedryf het.

    Read more

UA-34805051-1 UA-34805051-1