Latest News

  • Skote klap in die middestad

    Skote klap in die middestad

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp – Twee reaksie offisiere van CSS Sekuriteit is beseer in ‘n gewapende roof in die middestad verlede week. Danie du Preez en Gerhard Fourie was aan diens toe vier rowers Luye Cash Loans op 11 April net voor 17:00 beroof het. Du Preez is in sy maag gewond en ‘n koeël het sy gewrig skrams getref.

    Read more

  • Kinderhuis kort  jou hulp

    Kinderhuis kort jou hulp

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp – Die Rethabile Klerksdorp Kinderhuis is verheug om hulle sonkrag projek verder uit te brei en beoog om die gemeenskap betrokke te kry om hulle te help. By die SAVF Rethabile Klerksdorp kinderhuis is daar besluit om proaktief op te tree teen die stygende koste van hulle elektrisi-teitsrekening te bestry wat tans sowat R65 000 per maand beloop.

    Read more

  • Tiener met mes gesteek terwyl hy wag vir ID

    Tiener met mes gesteek terwyl hy wag vir ID

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp – ‘n Tienerseun van Stilfontein was by Binnelandse Sake in die middestad om sy ID te kry toe hy met ‘n mes gesteek is in ‘n onderonsie met drie sakdiewe. Christiaan Kock (16) was op Woensdag 10 April in die ry by Binnelandse Sake om sy eerste identiteitskaart te kry toe hy opmerk hoe drie mans mense dophou.

    Read more

  • Nog ’n petrolskok kom

    Nog ’n petrolskok kom

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp – Maak vol jou motor en ry spaarsamig hierdie langnaweek, want ‘n moontlike petrolverhoging wag om die draai. Onverwagte hoë internasionale brandstofpryse het die kans op ‘n onwelkome brandstofprysverhoging vir Mei verhoog, het die AA op Maandag 15 April gewaarsku.

    Read more