Latest News

  • Klerksdorper maak drome waar: Negejarige kry 3D-hand

    Klerksdorper maak drome waar: Negejarige kry 3D-hand

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Jamie Mitchell het die land aan die gons met die prostetiese hand wat hy met ‘n 3D-drukker vir ‘n 9-jarige seuntjie gemaak het. Aphelele Gumede kon sy oë nie glo toe Jamie, ‘n kandidaat argitek van Bloemfontein, die hand kompleet met Spiderman kleure en kentekens aan sy arm vasmaak nie.

    Read more

  • Corrupt police officers arrested

    Corrupt police officers arrested

    Klerksdorp Record, Klerksdorp - The North West Provincial Anti-Corruption Investigation Unit (ACIU) arrested five police officers in Khuma, Klerksdorp and Vryburg on separate charges of corruption on Thursday 11 July.

    Read more

  • Marlene op kanker se kerfstok

    Marlene op kanker se kerfstok

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Marlene Powell (54) was geliefd en bekend vir haar lag en haar manier van praat - sy het die woord “luuks’’ weer luuks gemaak. Sy was bekend in motorfietskringe en sy en haar man, Wimpie het hul “trippies’’ op sy Harley Davidson geniet soos net hulle kon.

    Read more

UA-34805051-1 UA-34805051-1