Latest News

  • “No elections in Matlosana”

    “No elections in Matlosana”

    Klerksdorp Record, Jouberton - A furious Matlosana Community Forum declared that there will be no election in this area, unless President Cyril Ramaphosa comes to hear their grievances.The situation became violent on Monday 22 April in Jouberton and Alabama when people started looting shops belonging to foreign nationals.

    Read more

  • New unit offers critical care

    New unit offers critical care

    Klerksdorp Record, Klerksdorp - The Life Anncron Hospital is cele-brating its golden jubilee where it was started by Annatjie Cronje a half century ago. Fifty years later, the hospital boasts a world class cardiac unit. The unit, one of only two in the province, is fully completed and functional. The brand new 16-bed critical care unit was officially opened on Tuesday 23 April with Prof Luke Binu, Chief Specialist Physician at the Tshepong Hospital, as the main speaker.

    Read more

  • Springbok se pienkvoet gebore

    Springbok se pienkvoet gebore

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Rugbyspeler, André Esterhuizen en sy vrou, Màbea se babaseuntjie is gebore. André en Màbea is albei trotste Klerksdorpers, maar woon die afgelope paar jaar in Durban waar André vir die Sharks uitdraf. Baba Liam het op 3 April sy opwagting gemaak.

    Read more

  • Matlosana is sopnat

    Matlosana is sopnat

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Volgens Noorse mitologie kan katte en honde glo die weer voorspel. As ‘n kat of ‘n hond met sy rug na die vuur sit, is daar ‘n storm oppad. Katte en honde het dan sekerlik verlede week en veral oor die naweek die hele tyd voor die vuur gesit want dit het behoorlik katte en honde in Klerksdorp en omgewing gereën. Volgens die Weerdiens in Bloemfontein het dit oor die hele sentraal SA, KwaZulu Natal met oorstromings en ook in die dorre Karoo gestortreën.

    Read more