Eisers kry geld na Aurora-skandaal

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die eerste eiser in die Aurora-skandaal het verlede week sy uitbetaling ontvang. Dit is bykans 10% van sy aanvanklike eis, maar dit is ten minste ‘n uitbetaling. Gideon du Plessis, hoof sekretaris: Solidariteit, het die tjek op 8 Augustus aan Frans Kalp oorhandig en hy is so dankbaar dat hy na 9 jaar geld gekry het.

To read the full story, read page 5 of our 17 August 2018 issue.