Schoonies sien dubbel

Posted in Latest News

Hoërskool Schoonspruit sien vanjaar behoorlik dubbel met vier tweelinge en ‘n drieling wat in gr 8 by die skool ingeskryf is. Die De Koker drieling sit voor. Hulle is Leaney met haar broers, Chris en Arie aan weerskante. In die middel is Leoné en Leozel Swanepoel, Reinhard en Wynand de Jager en agter is Theodore en Theondré Cain en Janco en Marco Faihst.