Oud-Klerksdorper bou ysterperde oorsee

Posted in Community

Deur JP Myburg

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Jacques Vos woon al bykans 21 jaar in Engeland en het nog altyd ‘n liefde vir motorfietse en enige iets met spoed gehad, maar hy is net so lief vir die natuur en omgewing. Hy het laasweek sy nuutste motorfietsreeks bekendgestel wat 100% elektrisiteitsaangedrewe is. Vos (44) is in Klerksdorp gebore en het
rondom Klerksdorp en Stilfontein grootgeword.

To read the full story, read page 7 of our 14 June 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1