Die storie agter die foto

Posted in Community

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Duifie Swanepoel het verlede week haar 92ste verjaardag gevier. Sy het saam met haar geliefdes gekuier, maar haar geliefde Boy se plek aan haar sy was leeg. Met net haar herinneringe, sommige daarvan geraam in foto’s teen die muur in haar klein woonstel in die ouetehuis in Ellaton, is sy maar alleen en dan dink sy terug aan die goeie tye saam met haar man wat vir jare Boy’s Panelbeaters in Klerksdorp bedryf het.

To read the full story, read page 8 of our 28 February 2020 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1