Wesvaal Chamber hands out awards

Posted in Community

by Mohanoe Khiba

Klerksdorp Record, Stilfontein - The Wesvaal Chamber of Business held its second annual business awards function on Friday 15 November at Clementia Conference Venue outside Stilfontein. Businesses and clients were given the opportunity to vote for nominees in the business community. Unusual awards like Best Taxi Driver and Best Petrol Attendant were contested. The winners were announced at the glittering event on the banks of the Vaal River.

To read the full story, read page 8 of our 22 November 2019 issue.

 

Strike a pose, Vogue

Posted in Community

  • Fashion collection by Andrea Willow Beyers. She won the award for third year designer of the year.

    Fashion collection by Andrea Willow Beyers. She won the award for third year designer of the year.

  • First year showstopper by Milan Jordan.

    First year showstopper by Milan Jordan.

  • Mbali Mnisi, a second year student’s jawdropping design.

    Mbali Mnisi, a second year student’s jawdropping design.

  • Principal surprise designed by Samkelisiwe Segage. It is modeled by Boitshepo Hopetown who was awarded model of the year.

    Principal surprise designed by Samkelisiwe Segage. It is modeled by Boitshepo Hopetown who was awarded model of the year.

  • A design of Tshepo Louw. He was awarded first year designer of the year.

    A design of Tshepo Louw. He was awarded first year designer of the year.

  • Patrick Ferguson’s collection won him the second year designer of the year award.

    Patrick Ferguson’s collection won him the second year designer of the year award.

    North West School of Design’s fashion show theme for this year was The November Issue, referring to the fashion bible, Vogue’s biggest and most important issue of the year. Student designers did not disappoint, showcasing 260 looks on the runway. A few highlights of the evening, photographed by Frentz Designs.

    Stryd teen die groot K

    Posted in Community

    • Abie Botha (82) is ‘n dapper stapper en stap elke jaar kilometers ver. Hy het self kanker oorwin. Na die Relay for Life was hy in ‘n motorbotsing betrokke onderweg huis toe en sterk in die hospitaal aan.

      Abie Botha (82) is ‘n dapper stapper en stap elke jaar kilometers ver. Hy het self kanker oorwin. Na die Relay for Life was hy in ‘n motorbotsing betrokke onderweg huis toe en sterk in die hospitaal aan.

    • Kobus Grobler en Runé is deel van die “Cancer Cops”.

      Kobus Grobler en Runé is deel van die “Cancer Cops”.

    • Die doedelsakspeler lei die optog met Abie in die agtergrond.

      Die doedelsakspeler lei die optog met Abie in die agtergrond.

    • Estie Coetzee is nr 19205. Jailbirds het gewys dat hulle kan wegbreek van kanker.

      Estie Coetzee is nr 19205. Jailbirds het gewys dat hulle kan wegbreek van kanker.

    • ABJ Onkologie is reg om te baklei! Hulle is Carla Oliver, Anita Garbers, dr Lorraine Blaauw, Marlien Viljoen en Karen Coetzee.

      ABJ Onkologie is reg om te baklei! Hulle is Carla Oliver, Anita Garbers, dr Lorraine Blaauw, Marlien Viljoen en Karen Coetzee.

    • Replay Dance Centre dans “Religion to Relationships”.

      Replay Dance Centre dans “Religion to Relationships”.

    • Die span van Curves bestaan uit Colleen Benson, Marietjie van Aswegen, Roxanne de la Rosa, Marlene Allan en (voor) Anita Allan, Ashleigh Morgan en Miané Allan.

      Die span van Curves bestaan uit Colleen Benson, Marietjie van Aswegen, Roxanne de la Rosa, Marlene Allan en (voor) Anita Allan, Ashleigh Morgan en Miané Allan.

    • Die banier het ‘n duidelike boodskap.

      Die banier het ‘n duidelike boodskap.

    • Die motorfietse het die optog gelei.

      Die motorfietse het die optog gelei.

    • Mia het opgetree.

      Mia het opgetree.

      Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Kansa se Relay For Life Klerksdorp het op ‘n dag van opwinding plaasgevind nadat die Springbokke die Wêreldbekerfinaal gewen het. Volgens Moira Fourie was dit steeds ‘n sukses met sowat 30 spanne wat vir Saterdag 2 November ingeskryf het. 

      To read the full story, read page 13 of our 8 November 2019 issue.

      Student kry koerant-titel

      Posted in Community

      Klerksdorp Rekord, Stilfontein - Bianca Theron is ‘n student met groot drome. Dié blondekop 19- jarige student aan die NWU in Potchefstoom is pas as die nuwe Mej Klerksdorp Rekord aangewys. Sy het die goeie nuus verlede week gekry toe sy vroegoggend haar Klerksdorp Rekord koop en sien sy pryk op die voorblad. “Dit was baie vreemd om myself te sien,” vertel die oud KHS’er.

      To read the full story, read page 10 of our 8 November 2019 issue.

      UA-34805051-1 UA-34805051-1