Laerskool Driefonteine Nuus 2018

Posted in Schools

  • Laerskool Driefonteine se junior Victor Ludorum is Elrex Schoeman, die junior Victrix Ludorum is Lilitha Damoyi, die senior Victrix Ludorm is Topee Faku en die senior Victor Ludorum is Katlego Motshweneng.

    Laerskool Driefonteine se junior Victor Ludorum is Elrex Schoeman, die junior Victrix Ludorum is Lilitha Damoyi, die senior Victrix Ludorm is Topee Faku en die senior Victor Ludorum is Katlego Motshweneng.

  • Atlete van Laerskool Driefonteine het met die APO atletiekbyeenkoms deurgedring na die distriksbyeenkoms wat op Vrydag 23 Februarie plaasvind. Hulle is Kobus de Waal (o/13 spiesgooi); Lorenzo Swartz (o/13 spiesgooi); Dorian Isaacs (o/13 hoogspring); Craig Steenkamp (o/8 60m);  Erik Coetzer (o/13 diskus) en Erika Pretorius (o/13  1 500m).

    Atlete van Laerskool Driefonteine het met die APO atletiekbyeenkoms deurgedring na die distriksbyeenkoms wat op Vrydag 23 Februarie plaasvind. Hulle is Kobus de Waal (o/13 spiesgooi); Lorenzo Swartz (o/13 spiesgooi); Dorian Isaacs (o/13 hoogspring); Craig Steenkamp (o/8 60m); Erik Coetzer (o/13 diskus) en Erika Pretorius (o/13 1 500m).

    UA-34805051-1