Laerskool Saamtrek nuus 2018

Posted in Schools

  • Laerskool Saamtrek se huissport het die volgende Victrix Ludorum atlete opgelewer. Op die foto is (agter) Annie van der Colff, Amoné le Roux, Jenna van Dyk, (voor) Carli Visser, Kate-Lyn Fourie, Chloë Vermeulen en Hayley Lues.

    Laerskool Saamtrek se huissport het die volgende Victrix Ludorum atlete opgelewer. Op die foto is (agter) Annie van der Colff, Amoné le Roux, Jenna van Dyk, (voor) Carli Visser, Kate-Lyn Fourie, Chloë Vermeulen en Hayley Lues.

  • Die Victor Ludorum atlete is (agter) Papino Maluleke, Christiaan van den Berg, Jayden Turner, (voor) Roaul J. van Vuuren, Henrico Prinsloo en Tristhan vd Westhuizen. Jarred van Staden was afwesig met die neem van die foto.

    Die Victor Ludorum atlete is (agter) Papino Maluleke, Christiaan van den Berg, Jayden Turner, (voor) Roaul J. van Vuuren, Henrico Prinsloo en Tristhan vd Westhuizen. Jarred van Staden was afwesig met die neem van die foto.

  • Christiaan van der Berg is as beste baanatleet aangewys met Annie van der Colff as beste veldatleet. Die beste middelafstandatleet is Carli Visser.

    Christiaan van der Berg is as beste baanatleet aangewys met Annie van der Colff as beste veldatleet. Die beste middelafstandatleet is Carli Visser.

  • Laerskool Saamtrek se atlete wat bronsmedaljes by die NW kampioenskap verower het, is Suhané Visagie (75mH), Carli Visser (80m), Amoné le Roux (verspring), Mienke Engelbrecht (verspring), Rozèl Pretorius (gewigstoot) en Ru-Nita Britz (1200m).

    Laerskool Saamtrek se atlete wat bronsmedaljes by die NW kampioenskap verower het, is Suhané Visagie (75mH), Carli Visser (80m), Amoné le Roux (verspring), Mienke Engelbrecht (verspring), Rozèl Pretorius (gewigstoot) en Ru-Nita Britz (1200m).

  • Laerskool Saamtrek se atlete wat silwermedaljes by die NW kampioenskap verower het, is Amoné le Roux (o/12 75mH), Ruan Britz (o/12 1200m), Annie vd Colff (o/13 spiesgooi), Carli Visser (o/10 70mH), Divan Fuller (o/13 spiesgooi, diskus en gewigstoot), Franco Durandt (gewigstoot) en Papino Maluleke (200m).

    Laerskool Saamtrek se atlete wat silwermedaljes by die NW kampioenskap verower het, is Amoné le Roux (o/12 75mH), Ruan Britz (o/12 1200m), Annie vd Colff (o/13 spiesgooi), Carli Visser (o/10 70mH), Divan Fuller (o/13 spiesgooi, diskus en gewigstoot), Franco Durandt (gewigstoot) en Papino Maluleke (200m).

  • Atlete van Laerskool Saamtrek wat goue medaljes by die NW kampioenskap verower het, is Ruan Britz (o/12 spiesgooi), Amoné le Roux (o/12 150m H en aflos), Carli Visser (o/10 1200m en aflos), Papino Maluleke (o/13 80mH, 200mH en aflos), Jarred van Staden (o/11 70mH en aflos) en Jenna van Dyk (o/11 70mH, 80m, verspring en aflos). André Visser (1200m en aflos), Christiaan vd Berg (75mH, 150mH, 150m  en aflos) en Mienke Engelbrecht (o/70mH en aflos) was nie teenwoordig met die neem van die foto nie.

    Atlete van Laerskool Saamtrek wat goue medaljes by die NW kampioenskap verower het, is Ruan Britz (o/12 spiesgooi), Amoné le Roux (o/12 150m H en aflos), Carli Visser (o/10 1200m en aflos), Papino Maluleke (o/13 80mH, 200mH en aflos), Jarred van Staden (o/11 70mH en aflos) en Jenna van Dyk (o/11 70mH, 80m, verspring en aflos). André Visser (1200m en aflos), Christiaan vd Berg (75mH, 150mH, 150m en aflos) en Mienke Engelbrecht (o/70mH en aflos) was nie teenwoordig met die neem van die foto nie.

  • Laerskool Saamtrek het in die derde plek geëindig in die Super 12 netbal- en rugbytoernooi wat op Woensdag 18 April in Pretoria gehou is. Saamtrek se o/10-netbalspan het ‘n goue medalje verower terwyl die o/11-rugbyspan silwer en die o/13-rugbyspan brons gewen het. Die Super 12 wenspan is Velaske Rautenbach, Delrike Maritz, Rozél Pretorius, Carli Visser, Susan du Plessis (afrigter), Catherine-Lee Gouws, Lana Fouché, Dannielle Schulenburg en Mienke Engelbrecht.

    Laerskool Saamtrek het in die derde plek geëindig in die Super 12 netbal- en rugbytoernooi wat op Woensdag 18 April in Pretoria gehou is. Saamtrek se o/10-netbalspan het ‘n goue medalje verower terwyl die o/11-rugbyspan silwer en die o/13-rugbyspan brons gewen het. Die Super 12 wenspan is Velaske Rautenbach, Delrike Maritz, Rozél Pretorius, Carli Visser, Susan du Plessis (afrigter), Catherine-Lee Gouws, Lana Fouché, Dannielle Schulenburg en Mienke Engelbrecht.

  • Nicolette Hayward is in die o/12 Noordwes netbalspan opgeneem en Annie van der Colff en Caylen Burger is in die o/13 Noordwes netbalspan opgeneem. Hulle is in Laerskool Saamtrek.

    Nicolette Hayward is in die o/12 Noordwes netbalspan opgeneem en Annie van der Colff en Caylen Burger is in die o/13 Noordwes netbalspan opgeneem. Hulle is in Laerskool Saamtrek.

  • Rynel Rautenbach en Otto Bruwer van Laerskool Saamtrek het aan die Super 12 skaaktoernooi in Pretoria deelgeneem. Rynel was ‘n wenner op bord 5 en Otto ‘n wenner op bord 1. Hulle was albei lede van die juniorspan. Altesaam 24 skole het aan die toernooi deelgeneem.

    Rynel Rautenbach en Otto Bruwer van Laerskool Saamtrek het aan die Super 12 skaaktoernooi in Pretoria deelgeneem. Rynel was ‘n wenner op bord 5 en Otto ‘n wenner op bord 1. Hulle was albei lede van die juniorspan. Altesaam 24 skole het aan die toernooi deelgeneem.

  • Francois Dumond, Clayton Wright en JD van der Westhuizen van Laerskool Saamtrek is in die Luiperd o/12-span opgeneem.

    Francois Dumond, Clayton Wright en JD van der Westhuizen van Laerskool Saamtrek is in die Luiperd o/12-span opgeneem.

  • Divan Fuller en Heinrich Janse van Vuuren van Laerskool Saamtrek is in die o/13 Luiperdspan opgeneem.

    Divan Fuller en Heinrich Janse van Vuuren van Laerskool Saamtrek is in die o/13 Luiperdspan opgeneem.

  • Laerskool Saamtrek spog met 11 spelers in Kosh o/11 skole rugbyspan. Hulle speel van 22-23 Junie in ‘n Distrikteweek toernooi in Rustenburg. Die spelers is (voor) Ruan Smit, Wandré Venter, Henco Greyling en Jarred van Staden, (agter) Jatin Marais, Miguel Urqhart, Rolandt Welgemoed, Mpho Phatudi, Franco  Dumond, Tiaan Koen en De Wet le Roux.

    Laerskool Saamtrek spog met 11 spelers in Kosh o/11 skole rugbyspan. Hulle speel van 22-23 Junie in ‘n Distrikteweek toernooi in Rustenburg. Die spelers is (voor) Ruan Smit, Wandré Venter, Henco Greyling en Jarred van Staden, (agter) Jatin Marais, Miguel Urqhart, Rolandt Welgemoed, Mpho Phatudi, Franco  Dumond, Tiaan Koen en De Wet le Roux.

  • Chanél Schutte van Laerskool Saamtrek is verkies tot die o/13B Noordwes hokkiespan. Sy neem van 8-12 Julie deel aan die streektoernooi in Tzaneen.

    Chanél Schutte van Laerskool Saamtrek is verkies tot die o/13B Noordwes hokkiespan. Sy neem van 8-12 Julie deel aan die streektoernooi in Tzaneen.

  • Laerskool Saamtrek se eerste- en o/11-tennisspan het tydens die Noordwes finale puik presteer. Albei spanne is Noordwes wenners in die gemengde liga. Die eerstespan is (agter) Nicolette Hayward; Rikus Meyer; Laurike Mynhardt; Susan Brits (afrigter); Duan Pretorius, (voor) Chanél Schutte;  Luan Vermeulen; Liané Engelbrecht;  Amoné le Roux en Eugene Marais.

    Laerskool Saamtrek se eerste- en o/11-tennisspan het tydens die Noordwes finale puik presteer. Albei spanne is Noordwes wenners in die gemengde liga. Die eerstespan is (agter) Nicolette Hayward; Rikus Meyer; Laurike Mynhardt; Susan Brits (afrigter); Duan Pretorius, (voor) Chanél Schutte; Luan Vermeulen; Liané Engelbrecht; Amoné le Roux en Eugene Marais.

  • Die o/11-span is (voor) FJ Erasmus;  Otto Bruwer;  Tiaan Koen; Henco Greyling; Mienke Engelbrecht; Chiara Vermeulen; Esther-Mari Hayward en Annabelle van der Westhuizen. Sharon Gouws (agter) is die afrigter.

    Die o/11-span is (voor) FJ Erasmus; Otto Bruwer; Tiaan Koen; Henco Greyling; Mienke Engelbrecht; Chiara Vermeulen; Esther-Mari Hayward en Annabelle van der Westhuizen. Sharon Gouws (agter) is die afrigter.

  • Laerskool Saamtrek is trots op Caitlyn Kruger en Kyla van der Walt wat ‘n derde plek tydens die Super 12 Flinkdink op 18 Augustus by Constantiapark behaal het. Daar het ‘n totaal van 16 skole deelgeneem. Kyla het ook ‘n derde plek individueel behaal.

    Laerskool Saamtrek is trots op Caitlyn Kruger en Kyla van der Walt wat ‘n derde plek tydens die Super 12 Flinkdink op 18 Augustus by Constantiapark behaal het. Daar het ‘n totaal van 16 skole deelgeneem. Kyla het ook ‘n derde plek individueel behaal.