Laerskool Noordvaal Nuus 2018

Posted in Schools

  • Laerskool Noordvaal het die volgende atlete as Victor en Victrix Ludorums aangewys na die afgelope huissport. Hulle is Unathi Kambul (o/12), Helenic Visser (o/11), Neo Pilonti (o/10), Basetsana  Anderson (o/10), Kgatliso Lesesa (o/11), Tumi Mofechane (o/12), Jay-Dene Clark (o/13) en Clenton Matras (o/13).

    Laerskool Noordvaal het die volgende atlete as Victor en Victrix Ludorums aangewys na die afgelope huissport. Hulle is Unathi Kambul (o/12), Helenic Visser (o/11), Neo Pilonti (o/10), Basetsana  Anderson (o/10), Kgatliso Lesesa (o/11), Tumi Mofechane (o/12), Jay-Dene Clark (o/13) en Clenton Matras (o/13).

  • Atlete van Laerskool Noordvaal het nuwe rekords by die huissport opgestel. Glenton Matras (o/13) breek die rekord in die 200m naellope en verspring. Wian van Eck  breek die o/10 gewigstoot rekord vir seuns en Rethabile Mojakisane het die 100m naellope rekord geëwenaar.

    Atlete van Laerskool Noordvaal het nuwe rekords by die huissport opgestel. Glenton Matras (o/13) breek die rekord in die 200m naellope en verspring. Wian van Eck  breek die o/10 gewigstoot rekord vir seuns en Rethabile Mojakisane het die 100m naellope rekord geëwenaar.

  • Laerskool Noordvaal spog met drie eerste plekke by die Noordwes Kampioenskap. Khumo Morema in die 200 m hekkies vir o/13 seuns, Rethabile Mojakisane in die 100m naellope vir o/13 seuns en Glenton Matras in verspring vir o/13 seuns.

    Laerskool Noordvaal spog met drie eerste plekke by die Noordwes Kampioenskap. Khumo Morema in die 200 m hekkies vir o/13 seuns, Rethabile Mojakisane in die 100m naellope vir o/13 seuns en Glenton Matras in verspring vir o/13 seuns.

  • Gomolemo Phogojane en Boitshoko Anderson van Laerskool Noordvaal is vir die o/13 dr Kenneth Kaunda netbalspan gekies.

    Gomolemo Phogojane en Boitshoko Anderson van Laerskool Noordvaal is vir die o/13 dr Kenneth Kaunda netbalspan gekies.

  • Boitshoko Anderson van Laerskool Noordvaal is vir die o/13 NW-netbalspan gekies.

    Boitshoko Anderson van Laerskool Noordvaal is vir die o/13 NW-netbalspan gekies.

  • Gerhard Visagie van Laerskool Noordvaal is vir die o/13 Kosh-rugbyspan gekies.

    Gerhard Visagie van Laerskool Noordvaal is vir die o/13 Kosh-rugbyspan gekies.

    UA-34805051-1