Laerskool Goudkop Nuus 2018

Posted in Schools

  • Die volgende seunsatlete van Laerskool Goudkop het deelgeneem aan die APO atletiekbyeenkoms (voor) Alexander Labuscagne, Dylan Jordaan, (agter) Ruben de Klerk, Kyle Botes, Jacques Theron, Shaun Stroebel, Louis Koen, Philip du Plessis en Righard Raath.

    Die volgende seunsatlete van Laerskool Goudkop het deelgeneem aan die APO atletiekbyeenkoms (voor) Alexander Labuscagne, Dylan Jordaan, (agter) Ruben de Klerk, Kyle Botes, Jacques Theron, Shaun Stroebel, Louis Koen, Philip du Plessis en Righard Raath.

  • Nicolé Janse van Vuuren, (agter) Luché van der Berg,  Carla West, Jelani  White, Chandré Greyling, Angelique van der Walt, Dorette du Plessis en Allegra van der Walt van Laerskool Goudkop het deelgeneem aan die APO atletiekbyeenkoms.

    Nicolé Janse van Vuuren, (agter) Luché van der Berg, Carla West, Jelani White, Chandré Greyling, Angelique van der Walt, Dorette du Plessis en Allegra van der Walt van Laerskool Goudkop het deelgeneem aan die APO atletiekbyeenkoms.

  • Atlete van Laerskool Goudkop wat deelgeneem het aan die APO atletiekbyeenkoms is (voor) Lee-Ann Marx, (agter) Elsie Wannenburg, Eldané du Toit, Jana Jacobs, Marsé Botha, Elbé van der Walt en Leshané van den Bergh.

    Atlete van Laerskool Goudkop wat deelgeneem het aan die APO atletiekbyeenkoms is (voor) Lee-Ann Marx, (agter) Elsie Wannenburg, Eldané du Toit, Jana Jacobs, Marsé Botha, Elbé van der Walt en Leshané van den Bergh.

  • Meisies-atlete van Laerskool Goudkop wat gekwalifiseer het om aan die Noordwes kampioenskap deel te neem is (agter) Marsé Botha (o/12 hoogspring en spiesgooi), Elbé van der Walt (o/13 200m hekkies, 100m en 75m hekkies), Leshané van den Berg (o/13 hoogspring en verspring), Chandré Greyling (o/11 gewigstoot), (voor) Angelique van der Walt (o/11 hoogspring, 70m hekkies), Lee-Ann Marx  (o/13 200m hekkies, 1 500m en 800m), Jelani White (o/11 hoogspring) en Luché van der Berg (o/10 1200m).

    Meisies-atlete van Laerskool Goudkop wat gekwalifiseer het om aan die Noordwes kampioenskap deel te neem is (agter) Marsé Botha (o/12 hoogspring en spiesgooi), Elbé van der Walt (o/13 200m hekkies, 100m en 75m hekkies), Leshané van den Berg (o/13 hoogspring en verspring), Chandré Greyling (o/11 gewigstoot), (voor) Angelique van der Walt (o/11 hoogspring, 70m hekkies), Lee-Ann Marx  (o/13 200m hekkies, 1 500m en 800m), Jelani White (o/11 hoogspring) en Luché van der Berg (o/10 1200m).

  • Seunsatlete van Laerskool Goudkop wat aan die NW-kampioenskap gaan deelneem is Dylan Jordaan (o/10 gewigstoot), Kyle Botes (o/11 70m hekkies), Louis Koen (o/13 1500m stap), Philip du Plessis (o/13 1500m stap) en Alexander Labuschagne (o/10 1200m).

    Seunsatlete van Laerskool Goudkop wat aan die NW-kampioenskap gaan deelneem is Dylan Jordaan (o/10 gewigstoot), Kyle Botes (o/11 70m hekkies), Louis Koen (o/13 1500m stap), Philip du Plessis (o/13 1500m stap) en Alexander Labuschagne (o/10 1200m).

  • Die volgende atlete van Laerskool Goudkop neem die naweek deel aan die SA Kampioenskap in die Paarl. Agter is Louis Koen (o/13 1500m stap), Jana Jacobs (o/13 gewigstoot en spiesgooi), Elbé van der Walt (o/13 100m en 75m hekkies) en voor is Alexander Labuscagne (o/10 1200m) en Lee-Ann Marx (o/13 1500m en 800m).

    Die volgende atlete van Laerskool Goudkop neem die naweek deel aan die SA Kampioenskap in die Paarl. Agter is Louis Koen (o/13 1500m stap), Jana Jacobs (o/13 gewigstoot en spiesgooi), Elbé van der Walt (o/13 100m en 75m hekkies) en voor is Alexander Labuscagne (o/10 1200m) en Lee-Ann Marx (o/13 1500m en 800m).

  • Leerlinge van Laerskool Goudkop wat gekies is vir die o/12 en o/13 Kosh-hokkiespanne is (agter) Jana Jacobs (o/13 reserwe), Leshané van den Berg (o/13), Christina Hattingh (o/13 reserwe), Hannah Murphy (o/13), (voor) Lee-Ann Marx (o/13) en Lehandri Myburgh (o/12 reserwe).

    Leerlinge van Laerskool Goudkop wat gekies is vir die o/12 en o/13 Kosh-hokkiespanne is (agter) Jana Jacobs (o/13 reserwe), Leshané van den Berg (o/13), Christina Hattingh (o/13 reserwe), Hannah Murphy (o/13), (voor) Lee-Ann Marx (o/13) en Lehandri Myburgh (o/12 reserwe).

  • Danial Louw (o/14) en Charlé Louw (o/8) van Laerskool Goudkop het aan ‘n skaaktoernooi in Potchefstroom deelgeneem. Danial het haar kategorie gewen en Charlé het vyfde geëindig.

    Danial Louw (o/14) en Charlé Louw (o/8) van Laerskool Goudkop het aan ‘n skaaktoernooi in Potchefstroom deelgeneem. Danial het haar kategorie gewen en Charlé het vyfde geëindig.

  • Leshané van den Berg, Jana Jacobs en Elsie Wannenburg het aan die Noordwes Netbalproewe deelgeneem. Jacobs is vir die Noordwesspan gekies.

    Leshané van den Berg, Jana Jacobs en Elsie Wannenburg het aan die Noordwes Netbalproewe deelgeneem. Jacobs is vir die Noordwesspan gekies.

  • Die volgende leerlinge van Laerskool Goudkop het aan die ATKV Redenaars se eerste rondte deelgeneem wat op 4 Mei by Hoërskool Wolmaransstad plaasgevind het: Dorette du Plessis (gr 4-5); Ulrigh du Preez (gr 4 - 5); Philip du Plessis (gr 6-7); Andriette Colyn (redenaarsorganiseerder), Mia Visser (gr 6-7); Grant Christie (gr 4-5), Marlise Ferreira (gr 4-5) (voor) Ewin de Kock (gr 1-3); Danelle Bierman (gr 1-3); Zane Schmidt (gr 6-7) en Carli de Beer (gr 1-3). Mila de Beer (gr 1-3) en Jana Jacobs (gr 6-7) was afwesig toe die foto geneem is.

    Die volgende leerlinge van Laerskool Goudkop het aan die ATKV Redenaars se eerste rondte deelgeneem wat op 4 Mei by Hoërskool Wolmaransstad plaasgevind het: Dorette du Plessis (gr 4-5); Ulrigh du Preez (gr 4 - 5); Philip du Plessis (gr 6-7); Andriette Colyn (redenaarsorganiseerder), Mia Visser (gr 6-7); Grant Christie (gr 4-5), Marlise Ferreira (gr 4-5) (voor) Ewin de Kock (gr 1-3); Danelle Bierman (gr 1-3); Zane Schmidt (gr 6-7) en Carli de Beer (gr 1-3). Mila de Beer (gr 1-3) en Jana Jacobs (gr 6-7) was afwesig toe die foto geneem is.

  • Ruan Bekker van Laerskool Goudkop is gekies vir die o/11 Kosh Rugbyspan.

    Ruan Bekker van Laerskool Goudkop is gekies vir die o/11 Kosh Rugbyspan.

  • Hahnah Murphy van Laerskool Goudkop is gekies vir die o/13 Noordwes Hokkiespan.

    Hahnah Murphy van Laerskool Goudkop is gekies vir die o/13 Noordwes Hokkiespan.

  • Philip du Plessis (gr 7)  van Laerskool Goudkop behaal ‘n algehele derde plek tydens die Super 8 Redenaarskompetisie wat in Kroonstad aangebied is.

    Philip du Plessis (gr 7)  van Laerskool Goudkop behaal ‘n algehele derde plek tydens die Super 8 Redenaarskompetisie wat in Kroonstad aangebied is.

  • Goudkopper Zane Schmidt (gr 6) het op 18 Mei aan die ATKV Redenaars se semi-finaal by Laerskool Vastrap in Rustenburg deelgeneem.

    Goudkopper Zane Schmidt (gr 6) het op 18 Mei aan die ATKV Redenaars se semi-finaal by Laerskool Vastrap in Rustenburg deelgeneem.

  • Tiaan Swanepoel en Ben Bierman van Laerskool Goudkop is vir die o/12 Kosh-rugbyspan gekies.

    Tiaan Swanepoel en Ben Bierman van Laerskool Goudkop is vir die o/12 Kosh-rugbyspan gekies.

  • Neo Thakamakhao en Phillip du Plessis van Laerskool Goudkop is vir die o/13 Kosh-rugbyspan gekies.

    Neo Thakamakhao en Phillip du Plessis van Laerskool Goudkop is vir die o/13 Kosh-rugbyspan gekies.

  • Neo Thakamakao van Laerskool Goudkop is gekies vir die Noordwes Cravenweekspan o/13.

    Neo Thakamakao van Laerskool Goudkop is gekies vir die Noordwes Cravenweekspan o/13.

  • Drie leerlinge van Laerskool Goudkop is die afgelope vakansie gekies om Noordwes te verteenwoordig by die interprovinsiale Landsdienskamp in Desember. Hulle is Jacoline Hoepfner, Elana Jordaan (reserwe vir die nasionale span) en Jordan Minnie.

    Drie leerlinge van Laerskool Goudkop is die afgelope vakansie gekies om Noordwes te verteenwoordig by die interprovinsiale Landsdienskamp in Desember. Hulle is Jacoline Hoepfner, Elana Jordaan (reserwe vir die nasionale span) en Jordan Minnie.

  • Tydens die afgelope vakansie is nege leerlinge van Laerskool Goudkop gekies vir die Noordwesspan wat die nasionale Landsdienskamp in Desember gaan bywoon. Hulle is (agter) Daniélle Heyneke, Shaye-Lee Stigling, Danial Louw, Karin Bezuidenhout (landsdiensvoorsitter), Larocelle Nagel, Eldané du Toit en Amoné de Beer. Voor is Elvaro Oosthuizen en Hannrich Pretorius.

    Tydens die afgelope vakansie is nege leerlinge van Laerskool Goudkop gekies vir die Noordwesspan wat die nasionale Landsdienskamp in Desember gaan bywoon. Hulle is (agter) Daniélle Heyneke, Shaye-Lee Stigling, Danial Louw, Karin Bezuidenhout (landsdiensvoorsitter), Larocelle Nagel, Eldané du Toit en Amoné de Beer. Voor is Elvaro Oosthuizen en Hannrich Pretorius.