KHS Nuus 2019

Posted in Schools

  • Duané Bredenkamp (Graad 8 EBW en hoof van die krieketakademie), Francois Botha (Graad 8 en 9 Wiskunde), Rudolph van Rensburg (Gr 10 Landboubestuurspraktyk), Leon Bevan (Direkteur Bemarking) en Koot Booysen (Direkteur Sport), (voor) Stefanie Schoeman (Gr 8 en 10 Engels) Clarina Nel (Gr 10 en 11 Lewenswetenskap, Gr 8 Natuurwetenskap) Estie Koen (Gr 10 Rekeningkunde), Matia van der Westhuizen (Graad 10 tot 12 Rekenaartoepassingstegnologie) en Rina de Klerk (Graad 9 en 10 Afrikaans) is almal nuwe gesigte by KHS.

    Duané Bredenkamp (Graad 8 EBW en hoof van die krieketakademie), Francois Botha (Graad 8 en 9 Wiskunde), Rudolph van Rensburg (Gr 10 Landboubestuurspraktyk), Leon Bevan (Direkteur Bemarking) en Koot Booysen (Direkteur Sport), (voor) Stefanie Schoeman (Gr 8 en 10 Engels) Clarina Nel (Gr 10 en 11 Lewenswetenskap, Gr 8 Natuurwetenskap) Estie Koen (Gr 10 Rekeningkunde), Matia van der Westhuizen (Graad 10 tot 12 Rekenaartoepassingstegnologie) en Rina de Klerk (Graad 9 en 10 Afrikaans) is almal nuwe gesigte by KHS.

    Hoërskool Schoonspruit Nuus 2019

    Posted in Schools

    • Hoërskool Schoonspruit se top atlete na die huissport is Christo van den Berg (junior Victor Ludorum), Danelle Kruger (junior Victrix Ludorum), Alicia Liebenberg (senior Victrix Ludorum) en Elrico Willemse (senior Victor Ludorum).

      Hoërskool Schoonspruit se top atlete na die huissport is Christo van den Berg (junior Victor Ludorum), Danelle Kruger (junior Victrix Ludorum), Alicia Liebenberg (senior Victrix Ludorum) en Elrico Willemse (senior Victor Ludorum).

    • Vier atlete van Hoërskool Schoonspruit het aan die  Noordwes atletiekbyeenkoms op Saterdag 2 Maart deelgeneem. Jolene van Deventer was tweede in 5 km stap, Danelle Kruger was vierde in verspring, Charné Coetzee was tweede in hamergooi en Roxanne Fritz was  tweede in 100 m en derde in 200 m.

      Vier atlete van Hoërskool Schoonspruit het aan die Noordwes atletiekbyeenkoms op Saterdag 2 Maart deelgeneem. Jolene van Deventer was tweede in 5 km stap, Danelle Kruger was vierde in verspring, Charné Coetzee was tweede in hamergooi en Roxanne Fritz was tweede in 100 m en derde in 200 m.

      Bursaries for top matrics

      Posted in Schools

      Klerksdorp Record, Klerksdorp - The City of Matlosana in conjunction with AngloGold Ashanti and the Department of Education honoured achievers with bursaries and certificates of excellence after their successes in the past matric exam. The schools that achieved a 100% pass rate were Hoërskool Wesvalia and Al-Huda Muslim School.

       To read the full story, read page 17 of our 25 January 2019 issue.

      Samies laat rekords spat

      Posted in Schools

      Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Laerskool Saamtrek se atlete was op vorm op Saterdag 12 Januarie by die skool se huissport en tien rekords is verbeter. Henco Greyling en De Wet le Roux het albei die rekord in diskus seuns o/12 verbeter. Ruan Britz en André Visser het albei die 800m rekord vir seuns o/13 laat spat. Albei dié rekords staan sedert 2004.

      To read the full story, read page 13 of our 18 January 2019 issue.