Laerskool Hartbeesfontein Nuus

Posted in Schools

  • Laerskool Hartbeesfontein se o/13-krieketspan het die klein skole liga gewen. Op die foto is (agter) Christo van den Berg, Johan Maass, AJ Holtzhausen, JJ Venter, Marno Jansen, Hennie Dreyer, Lizaan Dreyer (tellinghouer) en (voor) Martin Maré, Christiaan Somers, Wian Oosthuizen, Stefan Maré, Melissa Erasmus (kapteine) en Eden Kaplan.

    Laerskool Hartbeesfontein se o/13-krieketspan het die klein skole liga gewen. Op die foto is (agter) Christo van den Berg, Johan Maass, AJ Holtzhausen, JJ Venter, Marno Jansen, Hennie Dreyer, Lizaan Dreyer (tellinghouer) en (voor) Martin Maré, Christiaan Somers, Wian Oosthuizen, Stefan Maré, Melissa Erasmus (kapteine) en Eden Kaplan.

  • Laerskool Hartbeesfontein se Dirkie van Sittert het ‘n vierde plek in gewigstoot by die NW kampioenskap 2018 behaal.

    Laerskool Hartbeesfontein se Dirkie van Sittert het ‘n vierde plek in gewigstoot by die NW kampioenskap 2018 behaal.

  • Laerskool Hartbeesfontein se Jamie Segar neem die naweek deel aan die SA Landloop Kampioenskap.

    Laerskool Hartbeesfontein se Jamie Segar neem die naweek deel aan die SA Landloop Kampioenskap.

    Future architect

    Posted in Schools

    Klerksdorp Record, Klerksdorp - A learner from THS was so inspired by the earthquake that hit the city in 2014 that he decided to use the natural disaster in his science project.

    To read the full story, read page 14 of our 23 September 2016 issue.