Hoffies is Rugbyramme Kampioene

Posted in Schools

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Laerskool La Hoff se o/9 rugbyspan is pas aangewys as die Rugbyramme kampioene vir 2018.  Die span het op 14 Julie die span van Laerskool Overberg gewen om die titel te wen. 

To read the full story, read page 21 of our 27 July 2018 issue.

Curro proud of chess teams

Posted in Schools

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Two of Curro school’s teams took part in the Kosh school teams chess league. Both teams played in the B section. The u/11 team won their section and the u/13 team came second in their section. It was the first team tournament that these learners took part in and for many of them it was the first competitive tournament they played in.

Hoffies goed in netbal

Posted in Schools

Laerskool La Hoff se o/11A- en o/13A- netbalspanne het op Saterdag 16 Junie deelgeneem aan die Best Schools netbaltoernooi se uitspele in die Noordwes provinsie. Beide het vier wedstryde in hul poel gespeel. Die o/13A’s het deurgedring na die semi-finale en daarna die finale rondte. Janine Roux en Lizanne Meyer, die span se afrigters, het gesê dat die spelers werklik staal gewys het. Die o/11 A-span het derde in hul poel geëindig en die o/13 A-span het algeheel vierde in die provinsie geëindig.

Keurhof kry goeie uitslae op die netbalbaan

Posted in Schools

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Keurhofskool het op 26 Mei aan ‘n groot netbaldag by Daeraad op Wolmaransstad deelgeneem wat ook die finale uitspele vir die LSEN-netballiga was. Klerksdorp se spanne het baie goed gevaar. Die o/14-span en die derde span het albei goue medaljes gewen met die o/13-span wat ‘n silwermedalje gewen het. Die o/15’s en die eerste span het ‘n brons medalje verower.