Hoërskool Klerksdorp Nuus 2018

Posted in Schools

  • Kayla van der Bergh en Méanri Erasmus, albei KHS’ers, is gekies vir die finale ASA span om aan die CAA Southern Region en Junior kampioenskap die naweek in Boksburg deel te neem. Slegs 4 junior atlete is na die kampioenskap genooi. Kayla neem ook van 4-10 Mei deel aan die South Africa Schools Athletics National  COSSASA Championships in Botswana.

    Kayla van der Bergh en Méanri Erasmus, albei KHS’ers, is gekies vir die finale ASA span om aan die CAA Southern Region en Junior kampioenskap die naweek in Boksburg deel te neem. Slegs 4 junior atlete is na die kampioenskap genooi. Kayla neem ook van 4-10 Mei deel aan die South Africa Schools Athletics National COSSASA Championships in Botswana.

  • Vyftien redenaars van KHS het verlede week in Rustenburg aan die ATKV semifinale vir voorbereide en onvoorbereide praat deelgeneem. Drie leerlinge, Helgaardt Holtzhausen (gr 12; onvoorbereid), Ané Venter (gr 10; voorbereid) en Carla Bruwer (gr 9; voorbereid) het na die finaal deurgedring. Op die foto is (voor) Theunis van der Merwe, Mijanca Swartz, Micheline Visagie, Carla Bruwer, Chané Ouwencamp, Reghard Jooste, (agter) Hennie Dreyer, Carla Bisschoff, Cherie Potgieter, Alison Nienaber, Ané Venter, Helgaardt Holtzhausen, Simeon Joubert, Danél Smit en Lilica Burger.

    Vyftien redenaars van KHS het verlede week in Rustenburg aan die ATKV semifinale vir voorbereide en onvoorbereide praat deelgeneem. Drie leerlinge, Helgaardt Holtzhausen (gr 12; onvoorbereid), Ané Venter (gr 10; voorbereid) en Carla Bruwer (gr 9; voorbereid) het na die finaal deurgedring. Op die foto is (voor) Theunis van der Merwe, Mijanca Swartz, Micheline Visagie, Carla Bruwer, Chané Ouwencamp, Reghard Jooste, (agter) Hennie Dreyer, Carla Bisschoff, Cherie Potgieter, Alison Nienaber, Ané Venter, Helgaardt Holtzhausen, Simeon Joubert, Danél Smit en Lilica Burger.

  • Vier redenaars-sprekers van KHS het op 17 Augustus aan die ATKV Finaal te Buffelspoort deelgeneem: Theunis van der Merwe (gr. 8), Carla Bruwer (gr. 9), Ané Venter (gr. 10) en Helgaardt Holtzhausen (gr. 12).

    Vier redenaars-sprekers van KHS het op 17 Augustus aan die ATKV Finaal te Buffelspoort deelgeneem: Theunis van der Merwe (gr. 8), Carla Bruwer (gr. 9), Ané Venter (gr. 10) en Helgaardt Holtzhausen (gr. 12).

  • Helgaardt Holtzhausen is aangewys as algehele wenner 2018 vir onvoorbereide praat.Hy neem sedert 2015 deel aan die redenaars, maar verkies om aan die onvoorbereide afdeling deel te neem. In 2015 eindig hy onder die top vyf sprekers, in 2017 sesde en in 2018 word sy groot droom bewaarheid om die gesogte toekenning te ontvang. Die tema was: “Moet Geskiedenis Lewensoriëntering as skoolvak vervang.” Helgaardt het positief oor die onderwerp geredeneer omdat hy geskiedenis baie interessant vind.

    Helgaardt Holtzhausen is aangewys as algehele wenner 2018 vir onvoorbereide praat.Hy neem sedert 2015 deel aan die redenaars, maar verkies om aan die onvoorbereide afdeling deel te neem. In 2015 eindig hy onder die top vyf sprekers, in 2017 sesde en in 2018 word sy groot droom bewaarheid om die gesogte toekenning te ontvang. Die tema was: “Moet Geskiedenis Lewensoriëntering as skoolvak vervang.” Helgaardt het positief oor die onderwerp geredeneer omdat hy geskiedenis baie interessant vind.

  • Dylan Braxton (koshuisonderhoofseun), Emiël Botha (koshuishoofseun), Hybrie Breedt (koshuishoofmeisie) en Carla Bisschoff (koshuisonderhoofmeisie) is hoofleiers in KHS se koshuise.

    Dylan Braxton (koshuisonderhoofseun), Emiël Botha (koshuishoofseun), Hybrie Breedt (koshuishoofmeisie) en Carla Bisschoff (koshuisonderhoofmeisie) is hoofleiers in KHS se koshuise.

  • Robert Fuller (onderhoofseun), Rossouw Karsten (hoofseun), Danél Smit (hoofmeisie) en Hybrie Breedt (onderhoofmeisie) is KHS se nuwe hoofleiers.

    Robert Fuller (onderhoofseun), Rossouw Karsten (hoofseun), Danél Smit (hoofmeisie) en Hybrie Breedt (onderhoofmeisie) is KHS se nuwe hoofleiers.

  • Simeon Joubert en Wyatt Botes van KHS het gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse bergfietskampioenskap deelgeneem. Simeon het vierde uit 81 deelnemers in sy ouderdomsgroep geëindig en Wyatt dertigste uit 71 deelnemers.

    Simeon Joubert en Wyatt Botes van KHS het gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse bergfietskampioenskap deelgeneem. Simeon het vierde uit 81 deelnemers in sy ouderdomsgroep geëindig en Wyatt dertigste uit 71 deelnemers.

    Laerskool Noordvaal groet hul skoolhoof

    Posted in Schools

    Laerskool Noordvaal het afskeid geneem van hul skoolhoof, Roelof van Wyk en sy vrou, Elmarie. Hierdie onderwysegpaar was bykans 40 jaar by die skool betrokke. Van Wyk het in 1982 ingestap as onderwyser by dié laerskool en vinnig die trappies geklim tot skoolhoof van dié skool. Juffrou van Wyk was soos kinders en mede-personeellede beskryf het ‘n “liefdevolle onderwyseres” gewees en het altyd “omgegee” vir haar leerlinge. Die egpaar het mekaar ook by die skool ontmoet, verlief geraak en getrou. Van Wyk sal altyd onthou word vir iemand met ‘n oopdeur vir ouers, personeel en leerlinge en het altyd gespog met ‘n skitterende, mooi opgeknapte terrein. Hulle het diep spore in die gemeenskap getrap.

    Wessies waai SA vlag in Duitsland

    Posted in Schools

    Deur JP Myburg

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp Glühwein, Bratwurst en ‘n ski-vakansie het gesorg dat vyf leerlinge van Klerksdorp op ‘n unieke manier verlede jaar kon Kersfees vier. Dié leerlinge van Hoërskool Wesvalia het in Desember Duitsland en omliggende gebiede besoek waar hulle deel was van die Klerksdorp Rotariërs se jaarlikse uitruilprogram vir hoërskoolleerlinge.

    To read the full story, read page 14 of our 20 April 2018 issue.

    Lofdal School News 2018

    Posted in Schools

    • Leon Janse van Rensburg participated in the NASP North West league competition in Rustenburg on 10 March, where he received first place and gold medal for senior boys with a score of 292/300.

      Leon Janse van Rensburg participated in the NASP North West league competition in Rustenburg on 10 March, where he received first place and gold medal for senior boys with a score of 292/300.

    • Reategile Mampe from Lofdal Christian School qualified for the SA Championships, shotput girls u/13.

      Reategile Mampe from Lofdal Christian School qualified for the SA Championships, shotput girls u/13.

      FEDSAS bied eersdaags weer opleiding aan

      Posted in Schools

      Klerksdorp Record, Klerksdorp - Al ooit gewonder wat dit verg en wat dit beteken om deel te vorm van jou kind se skool se beheerliggaam? Is jy dalk deel van ‘n beheerliggaam, maar voel dat die skool ‘n hupstoot nodig het as dit kom by ouer- en personeelbestuurskorpse? Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole is gefokus op ontwikkeling en opleiding binne skole om effektiewe en kundige beheerliggame te ontwikkel en te bou.

      To read the full story, read page 14 of our 23 March 2018 issue.