Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die NWU Prestige reeks loop hierdie naweek ten einde in Potchefstroom.
Hoërskool Wesvalia se eerstespan gaan op Saterdag, 27 April een van die land se top 20 beste skolerugbyspanne in die finaal aanvat.
Dit is verseker dat die Bruin Bere alles in die stryd gaan werp om as die NWU prestige kampioene gekroon te word, deur Noordheuwel te klop.