News

Their feet are made for walking

Posted in Latest News

By JP Myburg

Klerksdorp Record, Klerksdorp - They say a family that walks together stays together, but walking almost 455 laps through the night around a rugby field to celebrate cancer survivors are not for any family. Then there is the extended clan of the Badenhorst, Pottas, Swanepoel and Ellis families who made their presence known at the annual Cancer Relay for Life event on Saturday 3 November in Klerksdorp.

To read the full story, read page 4 of our 9 November 2018 issue.

Bank bomb a hoax

Posted in Latest News

Klerksdorp Record, Klerksdorp - A phone call warning that a bomb was planted inside the bank caused chaos in the CBD on Tuesday 30 October at Absa bank around 10:00. The bank was evacuated and streets closest to the bank, Anderson, Johanna van der Merwe and OR Tambo were closed by the police and traffic officers.

To read the full story, read page 3 of our 2 November 2018 issue.

Kind (8) beland onder motor

Posted in Latest News

Deur JP Myburg

Klerksdorp Rekord, Stilfontein - ‘n Agtjarige skoolmeisie is beseer in ‘n fratsongeluk voor haar huis toe die buurman se tuinwerker beheer verloor oor ‘n motor en bo-oor haar ry. Dit was ‘n stil Saterdagmiddag in Buxtonstraat toe Mishka Hattingh vir haar ouers by die hek wag om saam met hulle winkel toe te ry. Haar ouers se motor het op die sypaadjie gestaan en sy was opgewonde om te gaan klere koop vir ‘n troue wat hulle later die middag sou bywoon.

To read the full story, read page 5 of our 2 November 2018 issue.

“Sunflower” wou net afkoel

Posted in Latest News

Deur JP Myburg

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Dit is nie net mense wat lafenis soek teen die erge hitte van die afgelope paar dae nie. ‘n Onaardige situasie het op Saterdag 27 Oktober afgespeel toe Sunflower, ‘n Brahman-koei die strate van Meiringspark op horings neem en by ‘n sekuriteitsmaatskappy se kantoor inloer. Sy was egter nie daar om oor koeitjies en kalfies te gesels nie, want sy het haar in die swembad gaan tuismaak.

To read the full story, read page 4 of our 2 November 2018 issue.

Poskantoor bly gesluit

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die stad se hoofposkantoor is sedert 12 Oktober gesluit. Verbaasde kliënte kom sedertdien voor dooiemansdeur te staan. Teen druktyd, was die poskantoor gesluit met die sleutels steeds in die balju se besit. Volgens hom is geen bykomende betalings gemaak om die agterstallige huurgeld te delg nie. Na raming is bykans R750 000 uitstaande.

To read the full story, read page 5 of our 26 October 2018 issue.