Skoenlappers se vlug na die dood
Miljarde wit skoenlappers het die afgelope twee weke oor die sentrale en noord-oostelike dele van die land toegesak, as deel van hul jaarlikse migrasie na gedeeltes van Noordwes en Gauteng. Afhangende van die klimaats omstandighede soos reën, droogte ens verskil die getalle jaarliks.