Bewaar en beskerm ons erfenis

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Environmental Protection • Omgewingsake

Die Mapungubwe Wêreld Erfenisterrein... Erfenis is al omskryf as: “...dit wat ons geërf het: die somtotaal van die natuurlewe en natuurskoon, plekke van wetenskaplike of geskiedkundige belang, nasionale monumente, historiese geboue, kunswerke, literatuur, musiekstukke, mondelinge tradisies en museumversamelings saam met hul dokumentasie.”
Erfenisdag is ‘n publieke vakansiedag wat jaarliks op 24 September in Suid-Afrika gedenk word. Voor 1994 was die dag as “Shakadag” bekend, waartydens die Zoeloes hulle koning herdenk het, en is dit omskep in ‘n dag waarop alle kulture hulle eie erfenis kan herdenk.

Plant ’n spekboom en maak ’n verskil

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Environmental Protection • Omgewingsake

Jy het al gehoor van ‘n spekboom, maar waaroor al die bohaai? Hierdie inheemse immergroen plant, ook bekend as “Pork Bush” of “Elephant’s Food” is ‘n wonderwerker in die omgewing, met die potensiaal om koolstofvrystellings, aan te pak soos wat geen ander plant kan doen, en is dus waardevol vir die planeet. Hierdie ongelooflike plant behoort in elke Suid-Afrikaanse tuin te groei.

Tobacco and the environment

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Environmental Protection • Omgewingsake

From growing tobacco plants to the disposal of cigarette butts, the whole life cycle of a cigarette takes a heavy toll on the environment. The ecological impacts of tobacco are serious. If you attend a market, festival, sport event, or any other outdoor event, chances are you’ll find a few cigarette butts on the floor. Smokers around the world buy roughly 6,5 trillion cigarettes each year. Trillions of cigarette filters- also known as butts or ends - are left over and only an estimated third make it into trash. The rest are casually flung into the street or out a window.

UA-34805051-1 UA-34805051-1