Baie dankie aan SAPD

Posted in Letters

Pieter van der Merwe, Flimieda - Baie dankie aan SAPD se vuurwapenafdeling, Klerksdorp - spesifiek sers Brendon Hayes, sers Lizzie Dirapelo, ao Sam Smit, sers Lizzie Tshwabi, kapt Steyn, ao Piet van der Merwe
vir julle vriendelike hulp en al julle harde werk.

Ook aan Lt Kolonel Oosthuizen vir jou vriendelike inligting wat jy altyd gee.

Ek waardeer dit opreg.

UA-34805051-1 UA-34805051-1