Wees dankbaar...

Posted in Letters

Anoniem via e-pos - Een woord wat so gou vergete is. 2020 was ‘n jaar met soveel druk, maar dankbaarheid bly afwesig by so baie persone wat meer as in oorvloed het. Selfs dankbaarheid teenoor jou geliefdes, medemens, werkers is weg. 

Goeie maniere kos niks nie

Posted in Letters

Gereelde betaler, via e-pos - Na my besoek aan die Stilfonteinse munisipale betaalpunt vanoggend (7 Desember), kan ek nie anders as om te wonder of munisipale werknemers op spesiale kursusse gestuur word waar hulle geleer word hoe om ongeskik teenoor die publiek op te tree nie.

UA-34805051-1 UA-34805051-1