Deur die blare...
Met die dat tuinwerkers nie kon kom werk het nie, het die blare by hul meenthuiskompleks lekker opgehoop. Verlede week het die tuinier die blare bymekaar gehark en Bulelwa Adoons het daarin gespeel. Melody Pieters kon dit nie weerstaan om die oomblik op kamera vas te vang nie. Lesers kan foto’s e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..