Ietsie vir geluk

Posted in Photos by our readers

Melody Pieterse het die foto by haar huis geneem. Sy skryf: “Siende dat ons nie mag uitgaan nie, het ek in my kamer gesit en die voëltjies dopgehou wat in hul voëlbad gespeel het. My oog het toe hierdie voëltjie gevang.  Natuurlik was my kamera byderhand en het ek hom afgeneem. Hoop hy bring vir ons almal geluk.” Lesers kan foto’s e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

The road to nowhere

Posted in Photos by our readers

Motsieng Mooketsi photographed the foot bridge across the N12 between Alabama and Jouberton in the first days of lockdown. Readers can email photos to This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Sonsondergang op die plaas

Posted in Photos by our readers

Frikkie Strydom het die foto op die plaas geneem. Lesers kan foto’s e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Deur my natuurvenster

Posted in Photos by our readers

Perde wei in ‘n veld in Athlone, Ierland. Salomé Kotzé het die foto geneem. Lesers kan foto’s e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Elke donker wolk

Posted in Photos by our readers

Agatha Pretorius het die foto van die MSC Orchestra met ‘n Huawei P30 lite geneem. Sy skryf hulle was op pad terug van Pomene Eiland terug na die skip toe die donderstorm hulle onkant vang. Lesers kan foto’s e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

UA-34805051-1 UA-34805051-1