Elsa moet hier bly

Posted in Photos by our readers

Piet Stander van Klerksdorp was onlangs in Ysland waar dit nie moeilik was om die ongelooflike natuurskoon op kamera vas te lê nie. Hy het ‘n Canon 5Dmk111 met Canon 16-35 lens gebruik vir die mooi landskaptonele. Lesers kan foto’s per e-pos stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

As die skemer kom

Posted in Photos by our readers

Salomé Kotzé het die foto op die strand by Paternoster geneem. Lesers kan foto’s per e-pos stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

UA-34805051-1 UA-34805051-1