Die ware vrou
Hein Neser het die foto aan die Suidkus geneem en sê hy dra dit op aan alle vroue so op die einde van Vrouemaand. “Vroue beteken vir ons mans só baie - ware beeld, spieëlbeeld en skaduwee,’’ sê hy. Lesers kan foto’s e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.