Sweetcorn buns

Posted in Others

deur Jandrico Davis

Bestanddele:
• 6 x Hamburger buns
• 1x blik sweetcorn
• 2 x eetlepels mayonnaise
• Kondensmelk (na smaak)
• Gerasperde kaas
 
Metode:
• Sny buns middeldeur en pak uit op oondpan.
• Meng mielies, kondensmelk en mayonnaise goed saam.
• Skep mengsel bo-op broodjies en bedek met kaas.
• Plaas in oond teen 180 grade Celsius  tot kaas gesmelt is.
• Dit is heerlik saam met braaivleis as bygereg. 

UA-34805051-1 UA-34805051-1