Pasta a la mamma

Posted in Others

deur Nicolette Greyling 

Bestanddele (genoeg vir 6):
• 500g Kaas (gerasper)
• 500g Spek
(versnipper)
• 1 Pak Pasta
• Sampioene
(1kg versnipper)
• Sout en Peper na
smaak
• Witsous
• Royco se Lasagne
Kaassous
• Creamy Cheese
and Garlic sous

Metode
• Braai spek tot gaar.
• Braai sampioene in ‘n ander pan.
• Kook die pasta tot al dente.
• Maak witsous. As die witsous gaar is, gooi die kaassous by asook die
“creamy cheese & garlic”sous.
• Meng al die bestandele by die pasta.
• Smelt die kaas bo-oor en smul.

UA-34805051-1 UA-34805051-1