Maklike Tuisgemaakte Mayonnaise

Posted in Others

deur Bernard Ellis
(genoeg vir 4)

• 1 Eiergeel
• 1 Eetlepel suurlemoensap (kan meer insit indien “Tangy” verkies)
• 1 Teelepel Dijon Mostert (eksperimenteer gerus met die mostert met die saadjies in)
• 1 Eetlepel Water
• 1 Koppie kookolie
• Sout na smaak
• Gooi al die bestanddele in 'n maatbeker.
• Laat staan vir 30 sekondes dat die olie na bo dryf en al die ander bestanddele na onder.
• Druk 'n handmenger/blits stokkie in die maatbeker en meng tot glad en romerig.
• Plaas in yskas tot benodig word.

UA-34805051-1 UA-34805051-1