Pasta met dragon (tarragon) en garnale

Posted in Someting Fishy

Maak die sous:
• Plaas 2 eetlepels regte botter in 'n pan en smelt.
• Voeg fyn gekapte knoffel (1 en half huisies) by.
• Voeg 'n skeut suurlemoensap by.
• Voeg een koppie vars room by.
• Voeg 'n skeut mosterd by.
• Voeg 'n bondel vars dragon by.

Metode:
• Braai garnale in 'n eetlepel botter.
• Gooi sout en peper na smaak by.
• Voeg vars, gekapte oreganum by.
• Flambé garnale in whiskey.
• Voeg die sous by die garnale.
• Kook die pasta (verkieslik Tagliatelle).
• Bedien die garnale met die sous.