Soetpatats

Posted in Vegetables

Bestandele:
• 2 kg Patats
• 500ml Room
• Bruinsuiker
• Gouestroop

Metode:
• Skil patats en sny in skywe.
• Pak in oondvaste bak en gooi room oor.
• Gooi bruinsuiker en gouestroop oor na smaak. Hoe meer hoe beter !!!!!!
• Maak toe met foelie en bak by 150oC vir 3 ure.

UA-34805051-1 UA-34805051-1