Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Dit was ‘n nat, koue en hartseer dag vir Klerksdorp Rugby waar die klub in die Neser Liga-finaal teen Potchefstroom-Dorp vasgeval het. Potch Dorp het 37-8 gewen.
Klerksdorp Record, Klerksdorp - Team SA for the Commonwealth Games in Birmingham, England has been announced and some local sport stars will travel to the games.
Die 30ste Kremetartresies het op Saterdag 11 Junie in Louis Trichardt plaasgevind. Die fietsren vind oor vier skofte plaas en Egon Campbell van Klerksdorp het al vier gewen en so ook die algehele eerste plek verower in sy oudersdomsgroep. Hy ry vir Bekker Staal.