Hardloop land plat vir MS

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Morné Basson is ‘n vegter vir Motorneuronsiekte nadat hy vroeër betrokke was by Joost van der Westhuizen se J9-stigting. Na Joost se dood, veg hy steeds vir blootstelling van die siekte en het hy al die “Comrades” op ‘n trapmeul voltooi terwyl hy op ‘n skip naby Alaska was. 

To read the full story, read page 21 of our 29 June 2018 issue.