NW rolbal soek ware kampioene

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Noordwes Rolbal se Kampioen van Kampioene toernooi vind die naweek by die Klerksdorp Rolbalklub plaas. Tydens die toernooi speel die klubs se enkelspelkampioene in twee seksies uit om te bepaal wie is mans en vroue Kampioen van Kampioene.

To read the full story, read page 21 of our 29 June 2018 issue.