Skote klap in Duitsland

Posted in Sport

deur JP Myburg

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Twee tieners van die stad het die vakansie deelgeneem aan ‘n luggeweerkompetisie waar hulle Suid-Afrika verteenwoordig het in Duitsland. Martelize Pretorius van Hoërskool Wesvalia en JC Moller van Hoërskool Schoonspruit is albei presisieklas-presteerders by die Klerksdorp Luggeweerskietklub by Wesvalia.

To read the full story, read page 24 of our 13 July 2018 issue.