Jong KHS-span bring beker huis toe

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Harde werk, entoesiasme en ‘n passie vir die spel het die afgelope naweek tot uitvoering gekom toe KHS se o/14 A-span die Virsekerbeker in afdeling 2 wen. In hul opmars na die finaal wat op Saterdag 18 Augustus in Pretoria gespeel is, het hulle 14 wedstryde gespeel om teen Hoërskool Dinamika van Alberton te staan te kom.

To read the full story, read page 28 of our 24 August 2018 issue.