Stoeiers pen medaljes los

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Streek 4 Stoeikampioenskap het by Klerksdorp Stoeiklub plaagevind met 160 stoeiers wat op Saterdag 1 September gestoei het. Inskrywings is vanaf Noordwes, Noordkaap, Noord-Vrystaat, Suid-Vrystaat, Sedibeng en Sentraal-Gauteng ontvang.

To read the full story, read page 13 of our 7 September 2018 issue.