Abie spin 6 ure vir kanker

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die jaarlikse spinathon ten bate van die Beeld Kinderfonds het onlangs in Pretoria plaasgevind en dit is net nie ‘n spinathon as Orkney se langasem, Abie Botha, nie deelneem nie. Volgens Adrie van Staden, hoof van die Kinderfonds, is sowat R160 000 ingesamel.

To read the full story, read page 28 of our 28 September 2018 issue.