Lewenslustige Louis vol moed en durf

Posted in Sport

Deur JP Myburg

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp – Louis Smit is ‘n 28-jarige adrenalien “junkie” wat in Klerksdorp gebore is en hier skool gegaan het. Buiten dat Louis ‘n entrepreneur in eie reg is, is hy ook ‘n handelsmerkambassadeur en professionele atleet. Hy gaan oorsee deelneem aan die wêreld kampioenskap in OCR (Obstacle Course Racing), maar het eers ‘n magdom ander wedlope om te verower.

To read the full story, read page 10 of our 5 October 2018 issue.