Top junior skuts in SA

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die stad se luggeweerskuts het met ‘n paar medaljes van die afgelope naweek se nasionale kampioenskap in Durban teruggekeer. Klerksdorp luggeweerklub se Robyn Frost, JC Moller, Kelvin Frost, Hanja Pretorius, Justin de Beer, Martelize Pretorius, Desirie du Toit en Jane du Toit het deelgeneem.

To read the full story, read page 24 of our 12 October 2018 issue.