Doodsklok lui vir rugbyklub

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Vaal Reefs Rugbyklub is in April 1940 gestig en is een van die oudste rugbyklubs in die land, maar gaan nou sy deure sluit. Die plaaslike kragmetings tussen Vaal Reefs en Klerksdorp rugbyklub was altyd ‘n hoogtepunt op die rugby kalender, maar finansies en ‘n tekort aan spelers het die doodsklok vir Vaal Reefs laat lui.

To read the full story, read page 24 of our 9 November 2018 issue.