Klerksdorp Rolbal se vroue palm titel in

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Klerksdorp se vrouespan (Jillian Booth, Bettie Beare, Dalene Peens en Rhonda Kallis) was die bobaas van die Vroue Premierliga van Noordwes Rolbal. Die aanvanklike pasaangeër in die liga, La Farge van Lichtenburg het tweede geëindig met Potchefstroom Rolbalklub derde.

To read the full story, read page 13 of our 9 November 2018 issue.